Kyk hierdie persoon met romantiese belangstelling na jou?
Navorsers het bevind dat oogbeweging en die manier waarop twee persone van die teenoorgestelde geslag na mekaar kyk, verskil wanneer daar romantiese verwagtings gekoester word of die persoon net in vriendskap belangstel. Die oogbeweging van …..