Inkomste word bepaal deur die mate waartoe persoonlikheid en posprofiel ooreenstem
Navorsers aan Tilburg University het bevind dat, wanneer werknemers se persoonlikheidstrekke ooreenstem met die bepalings van hul werksbeskrywings, hulle na alle waarskynlikheid meer sal verdien. Persoonlikheidseienskappe, en tot watter mate dit met posbeskrywing ooreenstem, is …..