Hoe hou lengte, breingrootte en intelligensie verband?
Navorsers het ‘n verband gevind tussen kortikale breinoppervlak, lengte en intelligensie – die breinkorteks van langer mense is groter, met die gevolg dat hulle verstandelik beter presteer. Verskeie studies het reeds ‘n verband getoon tussen …..