Tyd in die natuur hou groot voordele in
‘n Nuwe studie bevestig weereens dat dit groot fisieke en emosionele voordele inhou om tyd buitenshuis te spandeer en om na aan die natuur te leef. Samelewings waar groter blootstelling aan groen ruimtes voorkom rapporteer …..