Groepswerk nadelig vir geheue
Samewerking in ’n groep met die doel om inligting te onthou is nie baie suksesvol nie – groepe onthou minder as individuele lede as hulle alleen sou werk. Samewerkende geheue is belangrik in ’n aantal …..
Samewerking in ’n groep met die doel om inligting te onthou is nie baie suksesvol nie – groepe onthou minder as individuele lede as hulle alleen sou werk. Samewerkende geheue is belangrik in ’n aantal …..
Geheue is een van die sleutelkomponente van menslike kognisie. Dit is noodsaaklik om nuwe inhoude te kan leer en om vir die toekoms te beplan. Mense se selfbelewing word deels bepaal deur hul vermoë om …..
Na die bekendstelling van DNS toetse in die 1990’s is 239 veroordeeldes in Amerika op grond van die nuwe bewyse vrygespreek. Van hierdie skuldigbevindings was 73% gebaseer op getuienis gelewer deur ooggetuie! Dit beklemtoon weereens …..
Die stryd tussen die geslagte is nog lank nie verby nie!! Vrouens maak geruime tyd reeds daarop aanspraak dat hulle beter en langer as mans kan onthou. ‘n Nuwe studie het nou bevestig dat middeljarige vroue …..
Die menslike geheue is uiters plooibaar en kan maklik gemanipuleer word om gebeure wat nooit plaasgevind het nie te “onthou”, het navorsers bevind. Denkbeeldige of geplante herinneringe kan vêrreikende gevolge inhou vir psigoterapeute, medici en …..
Copyright © 2025 | MH Magazine WordPress Theme by MH Themes