Vyf-jariges alreeds bekommerd oor hul sosiale status
Nuwe navorsingsbevindings bevestig dat kinders so jonk as vyf-jaar reeds die breë konsep van sosiale status begin verstaan, en dat hulle op daardie jong ouderdom alreeds verbasend gesofistikeerde “indrukbestuur” begin toepas. Meeste mense verstaan intuïtief …..