Knip n uiltjie. Dit maak jou gelukkig.
‘n Navorsingstudie wat vir die Edinburgh Internasionale Wetenskap Fees gedoen is deur sielkundige Prof Richard Wiseman van die Universiteit van Hertfordshire, het verrassende resultate gelewer: mense wat ‘n uiltjie knip gedurende die dag beoordeel hulself …..