Eet donker sjokolade en sien hoe jou stresvlakke afneem
Die resultate van die eerste menslike opnames oor die invloed van die inname van donker sjokolade op kognisie en ander breinfunksies toon ‘n betekenisvolle afname in stresvlakke en inflammasie. Tydens twee studies wat aan die …..