Kou kougom terwyl jy stap en verbrand meer energie
Kou kougom terwyl jy stap en verhoog jou hartslag en energieverbruik. Heelwat studies het al ondersoek of kougom kou die fisiologiese funksies van die menlike liggaam beïnvloed terwyl die persoon rustend is. Daar is …..