Funksionering in spanverband beter wanneer groepslede meer koffie drink
Kafeïen het ‘n verrassende invloed op werkspanne, het navorsers bevind – spanlede wat meer koffie drink gee meer positiewe terugvoer oor die groep se taakverrigting en is meer gefokus op die onderwerp, vergeleke met dié …..