POLISIE UNIFORM VERANDER WYSE WAAROP DIE BREIN INLIGTING VERWERK
Neurowetenskaplikes van McMaster Universiteit, Kanada, het bevind dat die dra van ‘n polisie-uniform die persoon se persepsie verander en hom bevooroordeeld instem teenoor persone van laer sosiale status. Die studie vra indringende vrae oor stereotipes …..