‘n Nuwe studie wys dat ‘n goeie postuur – om regop te sit en nie vooroor gedoë te loop nie – wiskunde punte kan verbeter. Volgens die navorsers dui ‘n vooroorgedoë postuur op ‘n verdedigende houding, wat ou negatiewe ervarings en assosiasies weer in die herinnering kan terug roep. Navorsers aan die San Francisco State University het 125 studente getoets .....
Sosiale netwerke en die internet
-
As jy gelukkiger wil wees, bly weg van Facebook!!!
September 30, 2016 0Wil jy gelukkiger wees? Moenie op Facebook ingaan nie!! Hoe moeilik dit ookal is om te glo, het navorsers bevind dat mense wat vir ‘n volle week nie op Facebook ingegaan het nie hulself betekenisvol ..... -
Julie 5, 2017 0
Persoonlikheid en persoonlike groei
-
Verstaan jouself om andere beter te verstaan
Julie 17, 2017 0Onlangse navorsing het bevind dat volwassenes deur doelgerigte opleiding gelei kan word tot beter selfbegrip en dat dit beter begrip vir andere skep. Volgens Anne Böckler, hoofouteur van hierdie navorsingstudie, is dit die sleutel tot ..... -
Onthul die grootte van jou handtekening iets oor jou persoonlikheid?
Julie 3, 2017 0
Omgewing of oorerwing: die invloed van gene
-
Sukses met jou dieet hang af van jou DNS
Februarie 8, 2018 0Deur gebruik te maak dieremodelle het navorsers aan die Texas A&M College of Medicine and College of Veterinary Medicine & Boimedical Sciences bewys en dat een diëet beslis nie vir almal geskik is nie – ..... -
Soettand-genetiese-mutasie kom voor by mense met laer persentasie liggaamsvet
April 15, 2018 0
Sielkunde van musiek
-
Luister saam met jou kind musiek en bou so n hegte verhouding
Mei 4, 2018 0‘n Onlangse studie het bevestig dat musiek positief op ouer-kind verhoudings kan inwerk. Navorsers het bevind dat wanneer ouers en kinders saam musiek luister tydens die kinderjare en adolessensie, die kinders beter verhoudings met sowel ..... -
Breingolwe sinchroniseer tydens lewendige musiek uitvoerings
April 26, 2018 0
Eetversteurings en gewig
-
Lae energie-digte dieet laat mense versadig voel
Mei 21, 2018 0Navorsers aan die Universiteit van Leeds het bevind dat persone wat ‘n diëet volg wat hoofsaaklik bestaan uit lae energiedigte voedselsoorte, soos groente, maer vleis en rys, eerder versadig sal voel as dié wat probeer ..... -
Kieskeurige eters is nie vol fiemies nie, maar die slagoffers van hul genetiese samestelling
April 9, 2018 0
Verslawing
-
Verskillende tipes alkohol ontlok verskillende emosies
Desember 12, 2017 0Die doel van hierdie studie was om te bepaal of verskillende tipes alkohol die potensiaal het om verskillende emosies aan te wakker, bv of die emosionele gevolge verskil wanneer spiritualië ingeneem word, teenoor wanneer bier ..... -
Dagga veroorsaak intellektuele traagheid
Maart 24, 2017 0