Verbeel jouself jy is Einstein en sien hoe jou breinwerking verbeter
Navorsers het bevind dat persone met ‘n swak selfbeeld, wat hulself deur middel van ‘n virtuele werklikheidsimulasie verbeel het hulle is Einstein, ‘n verbetering in kognitiewe vermoëns ervaar het. Die persepsie dat jy jouself in …..