Luister saam met jou kind musiek en bou so n hegte verhouding
‘n Onlangse studie het bevestig dat musiek positief op ouer-kind verhoudings kan inwerk. Navorsers het bevind dat wanneer ouers en kinders saam musiek luister tydens die kinderjare en adolessensie, die kinders beter verhoudings met sowel …..