Testosteroon smokkel met mans se koppe!
Dit is nou bevestig – testosteroon doen vreemde dinge aan mans!! Wanneer mans se testosteroonvlakke verhoog, soos in die aanwesigheid van ‘n aantreklike potensiële vriendin of tydens kompetisie, verander hul denkwyses dramaties. In plaas van …..