Meer breinaktiwiteit in die vroulike as die manlike brein
Navorsers het bevind dat breinaktiwiteit beduidend meer is in die vroulike as die manlike brein. n Baie groot steekproef is tydens hierdie breinstudie gebruik om deur middel van breinbeelding te bepaal tot watter mate geslag breinaktiwiteit …..