Lae energie-digte dieet laat mense versadig voel
Navorsers aan die Universiteit van Leeds het bevind dat persone wat ‘n diëet volg wat hoofsaaklik bestaan uit lae energiedigte voedselsoorte, soos groente, maer vleis en rys, eerder versadig sal voel as dié wat probeer …..