‘n Nuwe studie wys dat ‘n goeie postuur – om regop te sit en nie vooroor gedoë te loop nie – wiskunde punte kan verbeter. Volgens die navorsers dui ‘n vooroorgedoë postuur op ‘n verdedigende houding, wat ou negatiewe ervarings en assosiasies weer in die herinnering kan terug roep. Navorsers aan die San Francisco State University het 125 studente getoets .....
Sosiale netwerke en die internet
-
Wat is die resep vir videos om virale status te bereik?
Februarie 14, 2017 0Videosnitte op sosiale media gaan soms viraal. Dit word deur miljoene gebruikers gekyk omdat geweldig baie mense besluit om die skakel aan vriende te stuur. Rosonna Guadagno en haar kollegas het bevind dat die waarskynlikheid ..... -
As jy gelukkiger wil wees, bly weg van Facebook!!!
September 30, 2016 0
Persoonlikheid en persoonlike groei
-
Te veel selfvertroue lei tot swak besluite
Oktober 28, 2016 0Mense is geneig om te selfversekerd te wees wanneer hulle hul eie vermoëns en prestasie beoordeel. Gevolglik neem hulle swak besluite wat potensiëel rampspoedige gevolge het. Navorsers aan Monash Universiteit en die Max Planck Instituut vir ..... -
Onseker kinderjare maak dit moeiliker om stres te hanteer in volwassenheid
Februarie 9, 2017 0
Omgewing of oorerwing: die invloed van gene
-
Genes bepaal helfte van opvoedkundige prestasie
September 5, 2017 0Genes bepaal helfte van sosiaal-opvoedkundige mobiliteit of opvoedkundige prestasie , en omgewing die ander helfte. Die opvoedkundige prestasie van ouers is een van die beste voorspellers vir die opvoedkundige uitkomste wat hul kinders waarskynlik sal bereik. ..... -
Is jy ‘n naguil? Dit kan geneties wees.
April 28, 2017 0
Sielkunde van musiek
-
Luister saam met jou kind musiek en bou so n hegte verhouding
Mei 4, 2018 0‘n Onlangse studie het bevestig dat musiek positief op ouer-kind verhoudings kan inwerk. Navorsers het bevind dat wanneer ouers en kinders saam musiek luister tydens die kinderjare en adolessensie, die kinders beter verhoudings met sowel ..... -
Breingolwe sinchroniseer tydens lewendige musiek uitvoerings
April 26, 2018 0
Eetversteurings en gewig
-
Lae energie-digte dieet laat mense versadig voel
Mei 21, 2018 0Navorsers aan die Universiteit van Leeds het bevind dat persone wat ‘n diëet volg wat hoofsaaklik bestaan uit lae energiedigte voedselsoorte, soos groente, maer vleis en rys, eerder versadig sal voel as dié wat probeer ..... -
Kieskeurige eters is nie vol fiemies nie, maar die slagoffers van hul genetiese samestelling
April 9, 2018 0
Verslawing
-
Verskillende tipes alkohol ontlok verskillende emosies
Desember 12, 2017 0Die doel van hierdie studie was om te bepaal of verskillende tipes alkohol die potensiaal het om verskillende emosies aan te wakker, bv of die emosionele gevolge verskil wanneer spiritualië ingeneem word, teenoor wanneer bier ..... -
Dagga veroorsaak intellektuele traagheid
Maart 24, 2017 0