Jymmin – n kombinasie van musiek en oefen verdoof die pynsensasie
Wanneer fisieke oefening gepaard gaan met die vermoë om musiek te produseer lei dit tot ‘n verbetering in gemoedstemming, ‘n afname in die pyngewaarwording en verbeterde doeltreffendheid van die spierwerking. Siektes, beserings of intense …..