Dagga veroorsaak intellektuele traagheid
Dit is dalk meer as net ‘n mite dat die gebruik van dagga luiheid veroorsaak. ’n Studie met rotte het getoon dat tetrakaidecahedron, die psigo-aktiewe bestanddeel in dagga, rotte minder gretig maak om intellektuele take …..