Breinskanderings wys hoe oefen saam met musiek die brein verander
Die groot invloed van musiek op ‘n hardloop- of oefensessie is lank reeds bekend. Solank terug as 2012 reeds het navorsers aan Brunel Universiteit musiek gelyk gestel aan ‘n wettige prestasieverbeterende dwelm, wat moegheid …..