Nuus Flitse

Neute bou breinkrag

Navorsers het bevind dat neute die brein bevoordeel deur geheue, kognisie, herroeping van inligting en rus te verbeter. Wanneer neute op ‘n gereelde basis ingeneem word versterk dit breingolf-frekwensies wat verband hou met kognisie, genesing, …..

Wraak is inderdaad soet

Sosiale verwerping ontstel mense emosioneel. Deur wraak te neem kan hierdie negatiewe emosionele toestand herstel word.  Sosiale verwerping laat mense emosioneel ontsteld voel, wat dan by hulle ‘n behoefte skep om  hierdie negatiewe emosionele toestand te …..

Agter
UA-87163025-1