Soettand-genetiese-mutasie kom voor by mense met laer persentasie liggaamsvet
Navorsers het bevind die FGF21-geenmutasie by mense met ‘n soettand aanwesig is, en dat hulle geneig is om minder liggaamsvet te hê. Dieselfde geenmutasie is ongelukkig ook aanwesig by mense met hoër bloeddruk. Persone by …..