Die tien mees en tien mins verslawende voedsels
Navorsers het bevind dat hoogs verwerkte kosse wat hoog is in vet en glusemiese lading met afhanklikheidsvormende eetgewoontes verband hou. Hoogs geprosesseerde of verwerkte voedselsoorte verwys na voedsel waarvan die verfynde koolhidrate (soos suiker en meel) …..