Wie is jy op sosiale media?
Wie is jy op sosiale media? Nuwe navorsing ondersoek die norms van aan-lyn persona’s. Volgens die Pew Research Center, wat beskryf word as ‘n onpartydige Amerikaanse feite-tenk, het die meerderheid volwasse persone wat aktief op …..