Afwesigheid van ouers ondermyn breinontwikkeling
Navorsers het die invloed van ‘n gebrek aan direkte ouerlike sorg op die breinontwikkeling van kinders ondersoek en gevind dat die afwesigheid van ouerlike sorg waarskynlik die breinonwikkeling van hierdie kinders kan vertraag. Wêreldwyd is …..