Geheue word negatief beïnvloed deur verkeerde eetpatrone
Leer en geheue word negatief beïnvloed wanneer buite die normale wakker ure geëet word, het Navorsers aan die Universiteit van Californië bevind. Sikardiese ritmes Baie liggaamsprosesse volg ‘n 24-uur siklus, byvoorbeeld tye van slaap en …..