Om sosiaal te drink maak jou gelukkiger
Sosiale drinkers is gelukkiger en ervaar meer lewenstevredenheid, waarskynlik omdat dit hulle sosiale interaksie en samehorigheid verbeter en hulle sodoende sosiaal beter inpas. Die inname van alkohol dateer ten minste 7000 jaar terug. Daar is …..