Neute bou breinkrag
Navorsers het bevind dat neute die brein bevoordeel deur geheue, kognisie, herroeping van inligting en rus te verbeter. Wanneer neute op ‘n gereelde basis ingeneem word versterk dit breingolf-frekwensies wat verband hou met kognisie, genesing, …..