n Gelukkige sekslewe lewer n gelukkige werker
Wanneer werknemers tuis ‘n gelukkige sekslewe het verbeter dit hul werksbevrediging en betrokkendheid op kantoor, het navorsers aan die Oregon State University bevind. Luidens navorser en studie outeur Keith Leavit, mede-professor aan die Oregon State …..