Glimlaggende menslike gesigte vir honde mooi, danksy liefdeshormoon oksitosien
Navorsers het bevind dat die hormoon oksitosien waarskynlik ‘n belangrike rol speel in die sosiale interaksie tussen mense en honde. Oksitosien is betrokke by binding tussen mense en staan ook as die “liefdeshormoon” bekend. Oksitosien …..