Leer jou brein ken en verloor gewig
Diëet alleen is nie voldoende vir suksesvolle gewisgsverlies nie. Die brein is geprogrammeer om gedrag op bepaalde wyses te beïnvloed en ‘n diëet kan net suksesvol en standhoudend wees indien dit gepaard gaan met herprogrammering …..