Hoe beinvloed gemoedstoestand eetgewoontes?
Om te ooreet is dikwels die gevolg van ‘n negatiewe gemoedstoestand. Terwyl vrees en aggressie eetlus demp, blyk frustrasie en hartseer dit te stimuleer. By eetversteurings soos anoreksie, bulimia of eetvergryping (binge eating) ontstaan ‘n …..