Beenoefening noodsaaklik vir breingesondheid
Gewigdraende beenoefeninge stuur seine na die brein wat noodsaaklik is vir die vorming van gesonde breinselle. Navorsers het bevind dat neurologiese gesondheid net so afhanklik is van seine wat deur die liggaam se groot beenspiere …..