Vroeë marijuana gebruik veroorsaak laer intelligensie
Navorsers het bevind dat vroeë daggagebruik tot abnormale breinfunksies en lae intelligensie kan lei. Marijuana is die onwettige middel wat die algemeenste misbruik word in die wêreld. Vroeë studies het reeds bewys dat gereelde gebruik …..