Moet ouers jok oor Vader Kersfees?
Dit is alweer dààrie tyd van die jaar! Winkels is oorvol speelgoed, gemaalde vrugte-pasteitjies en Kersversierings. Kersliedjies speel oor en oor en ouers soek naarstiglik na geskenke wat Vader Kersfees vir “kindertjies wat soet was gedurende …..