Goeie postuur en regop houding gaan gepaard met beter wiskunde punte
‘n Nuwe studie wys dat ‘n goeie postuur – om regop te sit en nie vooroor gedoë te loop nie – wiskunde punte kan verbeter. Volgens die navorsers dui ‘n vooroorgedoë postuur op ‘n verdedigende …..