Alkohol verbeter vaardigheid in vreemde taal
Tweetalige persone se vaardigheid in hul tweede taal verbeter na die inname van ‘n lae dosis alkohol. Alkohol belemmer kognitiewe en motoriese funksies. Veral uitvoerende funksies, soos geheue, aandagspan en die vermoë om ontoepaslike gedrag …..