Breingolwe sinchroniseer tydens lewendige musiek uitvoerings
Wanneer individue ‘n lewendige musiekvertoning bywoon en as a groep na musiek luister, sinchroniseer hull breingolwe – dit bind hulle saam sodat elke individu dit meer geniet as deel van die kollektief. Dit bevestig weereens …..