Blote aanwesigheid van selfoon belemmer prestasie
Die blote aanwesigheid van ‘n selfoon belemmer sosiale interaksie en prestasie op neurosielkundige toetse, het navorsers bevind. Mobiele fone het landlyne grootliks vervang. Die omvang van selfoongebruik is duidelik indien in ag geneem word dat …..