Breinaktiwiteit wanneer rustend gee aanduiding van intelligensie
Navorsers het bevind dat die vlak van breinaktiwiteit wanneer ‘n persoon rustend is verband hou met hoe goed die persoon op kognitiewe toetse sal presteer. Die vermoë van volwasse persone om te leer en goed …..