Vroulike brein reageer sterker op pro-sosiale gedrag
Dit is ‘n bekende feit dat vrouens sterker pro-sosiale voorkeure het as mans. Pro-sosiale gedrag sluit aktiwiteite in soos om ondersteuning aan iemand te bied, om skenkings te maak, altruïstiese gedrag, ens. Navorsers aan die …..