Mens-dier-interaksie – Kietsie net so waardevol soos Woef
Troeteldiere kan op emosionele, sosiale en fisieke vlak ‘n baie belangrike ondersteunende rol speel in die lewens van hul menslike eienaars. Hulle bied vriendskap aan die eensames, onvoorwaardelike aanvaarding aan die wat verwerp voel, en …..