Geen aanraking benadeel jou baba en kan hom geneties verander
Navorsing by diere het reeds gewys hoe belangrik aanraking tussen ‘n moeder en haar baba is en hoe dit gedrag op die lang duur kan beïnvloed. Navorsers wou nou vasstel tot watter mate aanraking tussen …..