Liefde met die eerste oog-op-slag? Nee, dis net begeerte!
Vroue dagdroom vir eeue reeds daaroor. Honderde Hollywood liefdesverhale beeld dit so realisties soos die ware Jakob uit. Prins Harry van Brittanje word aangehaal waar hy sê: “Die heel eerste keer toe ek haar (Megan …..