Babas in meertalige omgewings onderskei beter tussen musiekklanke
Babas wat grootword in omgewings waar hulle aan meer as een taal blootgestel word kan toonhoogte verskille beter onderskei as dié wat net aan een taal blootgestel word. Navorsers het bevind dat babas in meertalige …..