Kieskeurige eters is nie vol fiemies nie, maar die slagoffers van hul genetiese samestelling
Kiekeurige eetgewoontes by kinders word waarskynlik deur hul genetiese samestelling gedryf, en kan nie bloot as fiemies afgemaak word nie. Baie voorskoolse kinders is geneig om kieskeurige eters te wees, met die risiko dat hulle …..