Verband tussen IK, ekonomiese groei en welvaart
Menige navorsingstudies het reeds ‘n statisties betekenisvolle verband getoon tussen die gemiddelde IK van lande en maatstawwe van ekonomiese produktiwiteit, bv die Bruto Binnelandse Produk. Lande met hoër IK’s toon gewoonlik vinniger ekonomiese ontwikkeling (Weede …..