Honde lees jou gesigsuitdrukking duidelik
Honde gebruik verskillende dele van hul breine om positiewe en negatiewe emosionele leidrade in menslike gesigsuitdrukkings te prosesseer. Honde kan die emosies wat deur menslike gesigsuitdrukkings weergegee word interpreteer. Indien ‘n hond bv sy kop …..