Jy is wat jy eet, en ouderdom maak saak
Navorsers aan die Binghamton Universitiet het bevind dat diëet en eetgewoontes geestesgesondheid nie op dieselfde wyse affekteer by jong en ouer volwassenes nie. Die ontwikkeling van die brein is eers op ongeveer dertigjarige ouderdom voltooid. …..